Klerksdorp Midweek, Potchefstroom - The 2024 Varsity Cup and FNB Varsity Shield competitions are ready to once again showcase the best of student rugby the country has to offer. The Varsity Cup competition kicked off on Monday February 19 with the UFS Shimlas and UCT Ikeys clashing. The clash between WSU and UKZN in Mdantsane at the Sisa Dukashe Stadium (19:00) on Thursday February 22 sees the start of the Varsity Shield competition.
First time, and he wins
Mosehla Paseka from iKhayalehtu Athletics Club won The Aurum Institute Klerksdorp Marathon at Hoërskool Wesvalia on Sunday February 11. This 42.2km race was his first competition, and he aced it, in perfect running weather. He finished in 02:30:33. He is with Tanya Nielson, representative of Aurum.
Photo: KMC.
Western Reefs’ pride
Amos Molete (SGB member of Western Reefs Primary School, with some of the school’s top athletes who qualified for the Dr KK Primary School District Championship that will be held in Potchefstroom on February 23. They are Thandeka Matshikiza, Tsholofelo Chauke, Siyabonga Lemotlo, Hlompho Mapane, Phatsimo Motaung, Thlonolofatso Mafulako and Ntabeleng Matobako.
Skryf in vir Klerksdorp Marathon
Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Eerskomende naweek vind die Aurum Klerksdorp Marathon plaas. Die wedlope begin en eindig by Hoërskool Wesvalia se krieketvelde. Die marathon en halfmarathon begin albei om 06:00, terwyl die 10km en 5km om 06:30 begin op Sondag 11 Februarie.
Rekords spat by Hoffie huissport
Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Laerskool La Hoff se atlete het ‘n kragvertoning by die eerste atletiekbyeenkoms vir die jaar gelewer met 15 rekords wat gebreek is. Die blitsige Lyla Smit het die tonge los met drie nuwe rekords agter haar naam. In die 80m vir meisies o/11 het sy ‘n rekord wat al 40 jaar staan in skerwe laat spat. Dié rekord is in 1984 deur Karen Visagie opgestel. Oud-Hoffie Karen (nou van Aswegen) het dit op Facebook raakgesien en die jong atleet gelukgewens met die prestasie.
“Ek as oud-Hoffie is trots op jou my skat. Sterkte vir jou atletiekloopbaan vorentoe.’’