Marise le Roux het vanaf begin April 2024 as joernalis by die redaksionele span van Rustenburg Herald aangesluit.
Marise is ‘n gebore Lichtenburger en was vir geruime tyd by Laeveld-media in Mpumalanga betrokke voordat sy haar hand ook aan die onderwys gewaag het.
Sy word graag as ‘n lid van ons redaksie in Rustenburg verwelkom.