Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Community News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Op Saterdag 28 Oktober word ‘n “Stap vir Kanker” by Koster Skool deur Uitreik vir Kanker (fondse word ingesamel vir kankerpasiënte wat nie mediesefonds het nie) aangebied. 
Skryf in en “Stap vir Kanker” om die rugbyveld. Wegspringtyd is 08:00, wees dus 07:30 gereed. Daar gaan ook verskeie kosstalletjies wees en inskrywings beloop: R50 vir 5km, R100 vir 10km, R150 vir 15km en R200 vir 20km.

 Skryf aanlyn in by http://bit.ly/StapvirKanker. Vrydagaand 27 Oktober tree Ricky Faber om 19:00 in Koster Skoolsaal op en toegang beloop R50pp, ook ten bate van kankerpasiënte. Vir meer inligting kan Rika Pienaar by 082 932 5381, Trudie Groenewald by 073 858 4211, Mandie Venter by 061 253 3557 en Natasha Disotto by 079 262 7736 gekontak word.