Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

RUSTENBURG HERALD - SWARTRUGGENS - ‘n Mini-hokkie Rondomtalie het op Saterdag, 24 Augustus in Rustenburg plaasgevind. 
‘n Totaal van nege skole het deelgeneem.
Dit was ‘n dag vol pret en die kleinste kindertjies van Ruggies (Swartruggens Gekombineerder Skool) het so speel-speel meer oor hokkie geleer. 

Ruggies bedank juffrou Wilmari Marx, juffrou Marinda de Beer en René Smith wat baie geduld aan die dag lê om die kleinspan te leer hoe om hierdie sport tot die beste van hul vermoë te kan speel. 
Baie dankie ook aan oom Lucas, wat altyd bereid is om agter die stuur in te skuif om die spanne veilig te bring waar hulle moet wees!