STELLALANDER-VRYBURG: In die skroeiende Kalaharihitte het junior en senior tennisspelers met vlugtige voete oor die baan beweeg tydens die jaarlikse Vryburg Apteek borgdag...
Depressie en jou kind - Wat ouers moet weet
STELLALANDER-VRYBURG: Hoe weet ‘n mens wanneer die woorde, “ek wil nie meer lewe nie,” uit jou kind se mond rede is tot kommer of net tipiese tienergedrag is? Kinders so jonk as ses spreek soms selfdoodgedagtes uit.
A second call centre raises concerns
STELLALANDER-VRYBURG: The Dr Ruth Segemotsi Mompati District Municipality in Vryburg allegedly approved R 38 million for a small informal metal frame and roof house that is said to be a Call Centre in Vryburg.
Bee-Bee die By besoek kleuters
Bee- Bee die by is ’n splinternuwe karakter wat fokus op kinders tussen die ouderdom van twee en nege jaar. Deur opvoedkundige musiek help Bee-Bee kleuters om die basiese dinge soos vorms, kleure ensovoorts beter te verstaan.
15 years for robbery
STELLALANDER-SCHWEIZER-RENEKE: In the early hours of the morning on Sunday, 14 May 2017, a 21-year-old man was walking in the street, accompanied by his 17-year-old friend in Ipelegeng, Extension 5, Schweizer-Reneke.
They were greeted by a man known to them while walking past a local tuck shop. The two were suddenly surrounded by four suspects with one of the suspects armed with a knife.








