Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *
18
Fri, Oct

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Bee- Bee die by is ’n splinternuwe karakter wat fokus op kinders tussen die ouderdom van twee en nege jaar. Deur opvoedkundige musiek help Bee-Bee kleuters om die basiese dinge soos vorms, kleure ensovoorts beter te verstaan.

Bee-Bee en Jeanette Pretorius het op Woensdag, 1 November die kleuters by Lion King Kleuterskool in Vryburg vermaak.