STELLALANDER-VRYBURG: Vryburg VLV-lid het ‘n reis na China met sy 1,4 biljoen inwoners meegemaak.
Daar word meer as 100 tale gepraat maar Mandaryns word in skole gebruik en buitelanders word verplig om die taal te leer praat, lees en skryf. Engels word in alle skole geleer.
No service at Rekgaratlhile Library
Dear Editor
The library in Rekgaratlhile village at Stella, has been non-operational for days and for the whole of last week.
Man vergiftig drie familielede vir versekeringsuitbetalings
STELLALANDER-BLOEMHOF: ‘n Pa vermoor sy eie seun en twee ander tienerseuns, wat familie is van sy vrou, om na bewering uitbetalings van die versekering te eis.
Makwassie VLU leer houtbrandwerk
STELLALANDER-MAKWASSIE: Makwassie VLU-lede was baie opgewonde om mekaar weer te sien en saam te kuier.
Hantie van Vuuren het ‘n demonstrasie gegee van houtbrandwerk. Die kompetisie artikel wat gemaak moet word, is ‘n kaasbord met houtbrandwerk op.
NWVLU se 29ste Kongres in Parys
STELLALANDER-VRYBURG: Die 29ste jaarlikse NWVLU kongres was op Woensdag, 14 en Donderdag, 15 Augustus by Woodlands Country Lodge in Parys deur die Verwesstreek VLU aangebied.