Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *
22
Tue, Oct

Community News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

STELLALANDER-MAKWASSIE: Makwassie VLU-lede was baie opgewonde om mekaar weer te sien en saam te kuier. 
Hantie van Vuuren het ‘n demonstrasie gegee van houtbrandwerk. Die kompetisie artikel wat gemaak moet word, is ‘n kaasbord met houtbrandwerk op.

Die lede het die demonstrasie baie geniet en almal is baie geïnspireer om vir hulself kaasborde te maak. Zelda van Vuuren het ook verslag gedoen van die afgelope NWVLU kongres. Die vrouens wat goed presteer het, word ook gelukgewens. Makwassie VLU het ook hulle produk van die jaar, suurlemoene, behandel. Elke VLV-lid het ook ‘n pakkie groente- of blomsaad gebring wat onder mekaar uitgeruil is en wat die vrouens kan gebruik om dan heerlik in die grond te kan speel. Enelia Barnard het die kompetisie artikels beoordeel.