Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *
22
Tue, Oct

School News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

STELLALANDER-STELLA: Nege van Inspire Studios se dansers toer 23 - 27 September na Mauritius om deel te neem aan die IFAA Island Championships. 

Dansers van Piet Plessis is Chloé Haasbroek, Christin van Schalkwyk, Kari Roets, Siamé van Wyngaardt en Madri van Wyngaardt. 
Stella se dansers is Zanri Geldenhuys, Aretha Kriel, Elzé Hamman en Sonika Marx. Hulle het die jaar hard gewerk en word alle sterkte toegewens.