Die eerste ligakompetisie in ‘n reeks van vier het verlede week in Upington afgeskop.
Die kompetisie het die dorp se atlete saamgebring in ‘n fees van sportprestasie.
Hoërskool Duineveld was die gasheer van hierdie byeenkoms wat meer as 80 deelnemers gelok het. Dit was ‘n ware hoogtepunt vir Upington se sportkalender en het deelnemers vanoor die hele gemeenskap saamgebring.
Skole en privaat skole se atlete het bewys dat Upington as een gemeenskap saamstaan.
August en sy span by die Munisipale swembad het gesorg vir top geriewe vir die deelnemers en toeskouers
.
Die uitslae is as volg:
Die prestasies van die dag het die skare vermaak en geïnspireer.
Hier is die top prestasies per kategorie:
• Top Hardloper van die Dag: Noah Visser (LON)
• Top Swemmer van die Dag: Lily Visser (LON)
• Top Atleet van die Dag: Lily Visser (LON)
Ouderdom wenners:
• Meisies O/8: Lily Visser - Goud (LON)
• Seuns O/8: Evert Rossouw - Goud (FM)
• Seuns O/9: Geo March - Goud (FM)
• Meisies O/11: Lisan Joubert - Goud (LON), Liree Mocke - Silwer (LON),
Donne Avenant - Brons (LON)
• Seuns O/11: Noah Visser - Goud (LON), Noah Walker - Silwer (LON),
Rynardt Van den Bergh - Brons (LON)
• Meisies O/13: Gea March - Goud (LON), Michelle Pasipamire - Silwer
(ODV), Joani Mathewson - Brons (LON)
• Seuns O/13: Llewellyn Orffer - Goud (LON), Pieter-Kunje van der
Linde - Silwer (LON), Phillip Riley - Brons (LON)
• Meisies O/15: Ankia Avenant - Goud (LON), Mieke Boshoff - Silwer
(ODV), Charlotte Mathewson - Brons (LON)
• Seuns O/15: Dehan Lubbe - Goud (LON), Ulrich Louw - Silwer (ODV),
Lourens Niemand - Brons (LON)
• Meisies O/17: Lida Louw - Goud (HSU), Anne Steyl - Silwer (HSD),
Kayla Esterhuizen - Brons (HSU)
• Seuns O/17: Wickus Nel - Goud (HSD), Gideon Niemand - Silwer
(HSD), Marius de Swardt Coetzer - Brons (HSD)
• Meisies O/19: Lane Esterhuizen - Goud (HSU)
• Seuns O/19: Jayden Vries - Goud (HSU), Douw Steyl - Silwer (HSD),
Christiaan le Roux - Brons (HSD)
• Senior Dames: Zandre Ferreira - Goud
• Senior Mans: Andries van Scalkwyk - Goud
• Vroue Meesters 40+: Alida Louw - Goud, Nanze Els - Silwer, Jackie
Visser - Brons
• Mans Meesters 40+: Waldo van der Linde - Goud
• Vroue Meesters 50+: Tharien Steenkamp - Goud
• Spesiale Behoeftes: Henri de Klerk - Goud
Hierdie prestasies is ‘n getuigskrif van die ongelooflike talent en toewyding van Upington se atlete. Ons sien uit na die res van die reeks met die volgende byeenkoms en fondsinsameling vir Solidariteit op die 10de November.