Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Community News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Die Rustenburg Vryburgers het onlangs gasheer gespeel vir die nasionele saamtrek van korpse oor die land by Sugarbush Hill Country Cottages. 
Vir die plaaslike lede en vroue was dit ‘n reuse uitdaging om die geleentheid suksevol aan te bied. Maande gelede was daar al beplanning gedoen en danksy borge wat betrokke geraak het, kon die Burgerraad met groot styl aangebied word en was daar landswyd groot lof vir die puik geleentheid.

Gaste was getrakteer met ‘n besoek aan Brauhaus waar die jaarvergadering plaas- gevind het terwyl die vroue kon deel in ‘n bak en brou sessie,                                      sowel as ‘n persoonlike skoonheidsdemonstrasie.  Saterdagaand is daar ‘n deftige onthaal gehou waar erkening gegee is aan korpse wat in hul gemeenskappe voortreflik gedien het die afgelope jaar. Rustenburgkorps het verdienstelik die trofee ontvang vir mees samewerkende gees. Groot dank aan almal wat soveel ingesit het om die geleentheid so suksesvol aan te bied, dit het verseker positiewe herhinderinge van Rustenburg landswyd gelaat by almal wat teenwoordig was.