Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Laerskool Rustenburg se boogskietskuts het op Saterdag, 21 Februarie aan die SECCA Interskole-boogskietkompetisie by Kraalhoek Boogskietbaan deelgeneem.
 Die Larrie-skuts het goed gevaar. 
Dit was die eerste boogskietkompetisie vir 2025 en nou is die ys gebreek vir die skuts. Hierdie keer het hulle slegs aan die individuele-kompetisie deelgeneem. 

Die Larries-seunsskuts het twee van die top 10 plekke verower, terwyl die dogterskuts drie plekke in die top 10 ingeneem het. 
Die volgende skut het uitgeblink: Dean Venter het tweede geëindig onder die primêre-seunsskuts met ’n pragtige telling van 284 uit 300.