Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Miranda Coetzee (26), oorspronklik van Magaliesburg, woon die laaste drie jaar in Phokeng, en moes haarself verlede week steeds knyp om seker te maak sy droom nie - voordat sy Sondag op die vliegtuig sou klim na die 2024 Olimpiese Spele in Parys, Frankryk.  Sy het gekwalifiseer om deel te neem aan die 400m baanitem in haar heel eerste Olimpiese ervaring op 5 Augustus. Miranda se skattige klein seuntjie, Aiden (graad 1 by Laerskool Vastrap) is sonder twyfel haar grootste bewonderaar,

maar die hele Platinastreek staan bankvas agter haar om nie net vir haarself nie, maar ook vir haar dorp en land ‘n medalje huis toe te bring! Coetzee het in 2019 by die Royal Bafokeng Club aangesluit, waar sy onder afrigter, Eugene Thipe begin oefen het. Sy het reeds ‘n suksesvolle jaar in atletiek agter die rug nadat sy haar 400m-titel by die Afrika-kampioenskappe in Douala, Kameroen, in Junie suksesvol verdedig het. (Foto: Waldie Volschenk)