Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - SA Veld/Field Sport bied op Saterdag 5 Okotber 2024 die jaarlikse "4 Gun Shoot" om 07:30 by Waterval Skietbaan aan. 
Groot kontantpryse vir eerste tot vierde plekke in die Seniormans-, Juniors- en Damesafdelings is op die spel en verskeie trekkings vir pryse gaan ook gedoen word.

Inskrywings beloop R325 per persoon en R1300 per span en die vier afdelings waarin deelgeneem word, is Senterslag, .22 Randslag, Handwapen en Kleiduif. Spanne kan gemengde spanne wees (mans, dames en juniors) en bestaan uit vier skuts, wat vir die vier spanpryse meeding. 
Vir meer inligting kan SA Veld/Field Sportkantoor by 078 968 6451 geskakel word.