Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Die opwindende rugbyspan van Sibanye-Stillwater wat vanjaar uitstekend presteer het in die ligas waaraan hulle deelgeneem het en onder meer eerste in die Neser A-liga geëindig het, is tans hard besig met voorbereiding vir die Gold Cup wat eersdaags afskop. 

Sibanye-Stillwater speel op 21 Septem-ber sy eerste wedstryd teen die Valke-kampioen - Springs Rugbyklub. Eerskomende naweek vind ‘n oefenkamp ter voorbereiding van die Gold Cup liga plaas waar Sibanye-Stillwater se spelers hoop om hul vaardighede met die ovaalbal ‘n trappie hoër te neem. Hou gerus verwikkelinge in hierdie liga dop en maak seker van jou kopie van Rustenburg Herald om op hoogte van sake te bly.