Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

BONUS - RUSTENBURG - Na nog 'n sopnat-naweek - die soveelste een tot dusver vanjaar - wonder Rustenburgers sekerlik of die reën ooit in 'n stadium gaan ophou en hoe lank ons nog tevrede sal moet wees om binnenshuis te kuier. 
Vir die skoolkinders wat die afgelope net meer as 'n week skoolvakansie gehad het, was dit uiteraard nie die wonderlikste en opwindendste vakansie nie.

In Rustenburg Herald van vandeesweek brei ons 'n bietjie meer uit oor hoeveel reën Rustenburg die afgelope net meer as 'n jaar gehad het en waar ons ons tans ten opsigte van reënvalstatistiek betref. Moenie hierdie week se uitgawe van Rustenburg Herald misloop nie. Dit mag moontlik vir ons aantoon dat dit nog heeltemal te vroeg is om die sambrele, reënjasse of warm jasse weg te pak.