Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Larries se o/9-seunstennisspanne het op 28 Augustus hul eerste Bojanala-ligawedstryde van die jaar gespeel. Die seuns het teen die volgende skole gespeel: Die o/9C-tennisspan het by die Kroondalbane teen die spanne van Laerskool Proteapark en teen die Duitse Skool Kroondal gespeel;

die o/9B-tennisspan het by die Dorpsbane teen die spanne van Laerskool Proteapark en Laerskool Vastrap gespeel. Die o/9A-tennisspan het by Hoƫrskool Brits teen die spanne van Laerskool Brits en GHS gespeel. Laerskool Rustenburg is baie trots op die seuns se gedrag op en van die baan. Daar is pragtige tennis gespeel en Larries wil jul gelukwens met die goeie uitslae.