Laerskool Proteapark en Laerskool Rustenburg se vierde-rugbyspanne het in die Noordwesfinaal teen mekaar te staan gekom en Parkies het as wenners met ‘n telling van 10-5 uit die stryd getree. Op die foto van links agter verskyn Ahren van der Merwe, Hugo Janse van Vuuren, Dylan Foord, JD de Bruin, middel: Mnr Christiaan Trompie (afrigter),
Jano Marx, Jason Mathews, Lihan Venter, Oliver Rose, Jayden Biewenga, Raymond Weeks, Danté Nel, Tommie Moore, Edward Warricker, mnr Niël Malan (afrigter) en voor van links Jean Snyman, Joshua de Lange, Keagan Kruger, Jadon Swarts, Keanu Bouwer, Drihan Olivier en Robbie Mcaslin.