Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

  • Die donkie is ’n wonderlike ding

    Wat sou die donkie sê, as hy dalk kon praat? Dit is die vraag wat Zet Havenga, kurator van The B Gallery in Klerksdorp wil hê mense moet oor nadink. Die donkie is die enigste dier met ‘n kruis op sy rug en ook die dier waarop Jesus in Jerusalem ingery het.

     
  • Do you still need a bursary to study?

    Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Time is running out to apply for the Shoprite Group’s comprehensive bursary programme, with applications closing on April 30.

     
  • TLU SA teen nuwe vuurwapenregulasies

    Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - TLU SA het sy ernstige kommer uitgespreek oor die jongste konsepwysigings aan die regulasies van die Private Security Industry Regulation Act (PSIRA), wat op 28 Maart “sonder enige publieke aankondiging” in die Staatskoerant gepubliseer is. “Hierdie voorgestelde regulasies het reeds opslae gemaak in verskeie sektore, en met reg. Indien dit in sy huidige vorm deurgevoer word, sal dit die funksionering van die private sekuriteitsbedryf in Suid-Afrika feitlik onmoontlik maak - met potensieel verwoestende gevolge vir die veiligheid van gewone landsburgers, insluitend landbougemeenskappe wat reeds onder geweldige druk verkeer.