Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - As jy sosiale media gebruik vir jou besigheid, jou loopbaan of selfs net om ‘n boodskap met die wêreld te deel, is daar ’n paar goue reëls wat jou werk makliker gaan maak, en natuurlik jou resultate baie beter. “Ek is al jare in die wêreld van sosiale media, en ek sien byna elke dag hoe mense onbewustelik hul platforms verkeerd gebruik, of waardevolle geleenthede misloop.
Doen sosiale media soos ’n pro - moets en moenies