Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - ‘n Gelukkige Midweek-leser kan Amira Willighagen se vertoning in Klerksdorp gratis bywoon. Dit is ‘n dubbel-
kaartjie en dit sluit die kaas-en wyn en wynveiling in. Die vertoning in die Hervormde Kerk Morester vind op Vrydag 9 Mei plaas. Sy is in Nederland
gebore en het haarself ingeskryf vir Holland’s Got Talent toe sy nege jaar
oud was. Sy is nou 21 jaar oud. Sy het haarself leer opera sing deur na YouTube-videos te kyk én het die beoordelaars verstom met haar talent. Dié Nederlandse nagtegaal het die kompetisie gewen.
Watch out for fake policemen

Petrol price relief

DA demands action after flood damage
Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - The recent floods caused severe damage to property throughout the province. Locally, various houses were flooded next to the Vaal River with the Boating Club, Wawielpark Holiday Resort, Orkney Vaal and others flooded with mounting costs to owners. Some of the owners are slowly moving back to their damaged properties, trying to clean up and regain their lives. Some properties are, however, damaged beyond repair.
Die donkie is ’n wonderlike ding
Wat sou die donkie sê, as hy dalk kon praat? Dit is die vraag wat Zet Havenga, kurator van The B Gallery in Klerksdorp wil hê mense moet oor nadink. Die donkie is die enigste dier met ‘n kruis op sy rug en ook die dier waarop Jesus in Jerusalem ingery het.