Klerksdorp Midweek, Potchefstroom - The North-West University (NWU) does not allow for any walk-in applications for first-year students in 2025. This means that persons who did not submit an application for studies during the application period, who did not receive an offer to study at the NWU or who applied for admission after the closure of the application period will not be able to make an application anymore.
Vlooimark wil beskuitkoning kroon
Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Die eerste Pick n Pay stalletjiemark vir die jaar vind op 25 Januarie plaas en die organiseerders beplan om die nuwe jaar op ‘n hoë noot te begin. Een van die hoogtepunte van die mark is die gewilde jaarlikse kolwyntjie versier kompetisie vir kinders wat om 10:00 begin.
Liggiefees is besonders
Die Liggiefees by die Abraham Kriel Kinderfees in Potchefstroom is nou al tradisie. Die fees word elke jaar net groter en beter. Toegang is vanaf R40 en hekke maak vanaf 18:00 oop. Vrydagaand 13 Desember tree Droom Sindroom op en Barto tree op 14 Desember op. Daar is ook heerlike kos- en snuffelstalletjies. Foto: Aldus Smith Photography.
AfriForum maak stem dik in Noordwes oor Eskom se kragtarief
Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - AfriForum het landwyd deelgeneem aan die openbare raadplegingsproses oor Eskom se voorgestelde kragtariefverhoging van 36,15% en het Maandag 2 Desember sy geskrewe kommentaar oor dié tariefverhoging tydens Noordwes se sessie ingedien.
AfriForum het in sy formele kommentaar, wat in Klerksdorp voorgelê en ingedien is, dié buitensporige tariefverhoging teengestaan.
Temperatures soaring
Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - The South African Weather Service has issued a weather warning as a heatwave with persistently high temperatures is still affecting parts of the country.