Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Die lede van die WTvl Ou Motorklub is ‘n begeesterde klomp! Die lede en hul spoggerige karre het hul jaarlikse Valentynskattejag op Saterdag 17 Februarie gehou. Al die deelnemers het by Hoërskool Wesvalia bymekaargekom, waar elke paartjie aanwysings gekry het vir die roete en raaisels wat hul moes oplos. Hulle het later by Flamwood Landgoed gebraai. Rooi was die kleur van die dag met dames in rooi klere, ‘n seerower in rooi en rooi hemde en serpe oral. Meer inligting en nog foto’s in Klerksdorp Rekord.
NW Health rolls out first round of HPV vaccinations
Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - The North West Department of Health is promoting February as Healthy Lifestyle Awareness Month by rolling out the first round of the Human Papiloma Virus (HPV) vaccination during February in all primary schools across the province. HPV is a viral infection that is transmitted between people through skin-to-skin contact. The infection occurs when the virus enters the body, usually through a cut or sexual contact including vaginal, anal, and oral sex.
Acting Premier to deliver state of the province address
Klerksdorp Midweek, Mahikeng - The North West State of the Province Address (SOPA) will be delivered by Acting Premier Nono Maloyi on February 20. The address will be delivered during the official opening of the North West Provincial Legislature (NWPL). MEC Maloyi was sworn in as Acting Premier on Sunday February 18. In his address, Acting Premier Maloyi is expected to report on the province’s Medium-Term Strategic Framework achievements and progress on the implementation of the previous SOPA pronouncements.
Nuwe lewe in teater geblaas
Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - ‘n Plaaslike produksiemaatskappy het Rio Casino se Escapadesteater afgestof en beplan om verskeie vertonings daar aan te bied. “Artistique Productions gaan sorg vir ‘n jaar propvol uitstekende vermaak in die Escapades of “Barnyard” soos almal dit onthou by Rio Casino and Convention Resort, “sê Angelique Kleinhans, eienaar. Klerksdorpers moet sosiale media dophou, en vertonings sal ook weekliks in die Midweek geadverteer word.
Rock saam met Juan
Juan Boucher word beskryf as ‘n rocker met ‘n groot hart en ‘n gawe met woorde. Hy tree op 2 Maart in die Escapadesteater by Rio Casino op as deel van Die Rower-toer. Die kaartjies is teen R250 elk by Bosveld Slaghuis te koop. Angelique Kleinhans van Artistique Productions bied die vertoning aan. Skakel haar by 083 716 5495 vir meer inligting.
Foto: Verskaf.









