Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Die plaaslike pluimbalklub oefen elke Maandag en Woensdag by die Rekreasiesentrum en hulle nooi spelers om by hulle aan te sluit.

Oefeninge is om 18:00 in die Jaap Steyn-saal.

 

 

 

Pluimbal is die vinnigste raketsport in die wêreld en as jy gereeld speel, sal jou reflekse en kondisionering uitstaande wees. Hulle nooi almal, van beginner tot kompetisiespeler om by hulle aan te sluit. Hulle het spelers wat nuwe spelers sal help om die spel te speel. Bring net jou eie raket saam.

Hulle nooi ook vroue wat nie in die aand kan speel nie om ‘n oggendklub te begin. 

Vroue kan Willem Cloete vir meer inligting by 073 356 3112 skakel. Die jaarlikse klubgeld beloop R500 per jaar.