Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *
08
Sun, Sep

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

STELLALANDER-DELAREYVILLE- Michelle du Plessis (41), ‘n hoenderboer van Delareyville, is op 5 Julie vanjaar aangewys as een van die Top 30 finaliste vir Mev SA 2024/25. 
Du Plessis het nie net verskeie toekennings vir haar hoenders ontvang nie, maar het ook vele skoonheidstitels agter haar naam.

Sy is tans ‘n semi-finalis vir Mev SA 2024/25. Wat Michelle laat uitstaan is haar passie vir landbou.
 Haar visie is om werklose vrouens in haar omgewing te leer hoe om hulle eie hoenders te voer vir vleis en eiers en daardeur honger en werkloosheid te bekamp.
 Du Plessis wil haar vrou staan in ‘n manswêreld en vroue bemagtig om selfstandig te kan boer. 
Die publiek kan haar help om haar droom te verwesenlik deur vir haar te stem op Facebook en Instagram. Kom ons kry vir hierdie formidabele vrou die kroon. Instagram – The Michelle_Alignment of Facebook fan page Michelle du Plessis of SMS Michelle du Plessis, jou naam en van na 47587 teen R3/sms. 
Michelle du Plessis is as een van 30 finaliste aangewys. Onthou om te stem. Die wenners word November aangewys.