Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *
18
Fri, Oct

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Sewe swemmers het Stella Swemklub verteenwoordig by die Noordwes swemkampioenskappe in Potchefstroom van 6 tot 10 Desember. Dit was ‘n baie suksesvolle kampioenskap waartydens Neldus en Rozel Scholtz vir level 2 gekwalifiseer het. Maré Coetzee het twee silwer medaljes ontvang in die 50m en 100m borsslag en het ook vir level 3 gekwalifiseer.

Beané Du Plessis, Suné Coetzee en DJ Du Plessis het nuwe persoonlike beste tye opgestel en is beslis op koers om hulle doelwitte nog binne die seisoen te bereik. Die klub groet vir Maré en Suné Coetzee en wens hulle net die beste toe by NWU-Pukke swemklub. (Foto: verskaf)