Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *
21
Fri, Nov

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Verskeie karateka’s van die Vryburg Karate Centre, onder leiding van Sensei Gert van Niekerk, het onlangs hul Dan-graderings en internasionale kwalifikasies met groot sukses voltooi. Die groep is deur Johan La Grange, Shihan en hoofinstrukteur van SAJKA, gegradeer. La Grange, wat internasionaal gekwalifiseer is en wêreldwyd bekend is vir sy uitsonderlike bydrae tot karate, was besonder beïndruk met die hoë standaard wat die Vryburg Karate Centre handhaaf.

Die karateka’s wat hulle Dan-graderings gedoen het is Edu Kok (1ste Dan), GC Dry (1ste Dan), Anthony Twigge (1ste Dan), Lochann Smit (1ste Dan), Zander La Grange, Johan La Grange (Shihan), Gert van Niekerk (Sensei), Lizamarie van Niekerk (internasionale D-instrukteur en D-judge), Lemar Kok (1ste Dan), Jason van Wyk (1ste Dan), Ookame Tlhaole (1ste Dan) en Duan Oosthuizen (2de Dan).