Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

BRITS POS – MOOINOOI – Laerskool Elandskraal in Mooinooi is met reg trots op Riana en Lericia van Staden wat tydens die Gimnastiek Kampioenskappe albei Noordwes-kleure verwerf het en ook gekwalifiseer het om aan die Suid-Afrikaanse  Gimnastiekkampioenskappe deel te neem.
Riana (ouderdomsgroep 12jaar)

1ste plek op Vloer - 8.850, 1ste plek op balk 8.900 (deel plek met Emma van Brits), 2de plek op spronge 8.850, 2de plek op brug 8.350. As algehele 2de plek wenner, kwalifiseer sy vir SA’s.
Lericia (ouderdomsgroep 7 tot 10 jaar)
1ste plek op spronge 9.150, 2de plek op balk 8.950, vloer 7.950, brug 7.650. Algehele 3de plek en kwalifiseer vir SA’s. (Foto’s verskaf.)