Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

BRITS POS – BRITS – Verlede Saterdag, 25 Mei, het die karatekas van Bosveld Karate Akademie hulle tegniek en vernuf tydens die akademie se gradering tentoongestel en suksesvol gegradeer.
Na 33 jaar is Bosveld Karateka, onder leiding van Shihan Marius Ferreira (7de Dan), steeds volstoom aan die gang en karatekas van formaat word hier gevorm.

Bosveld Karate Akademie bestaan uit klubs by Laerskool Voorwaarts, in Brits, Thabazimbi, Louis Trichardt, Durban asook Uitenhage en spog met ‘n ledetal van meer as 300.
Vir kwaliteit afrigting, skakel Shihan Marius Ferreira by 071 605 7352 of Sensei Nico Loock by 082 521 7989.