Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

BRITS POS – BRITS – Die jaarlikse Brits Bosveld Kriekettoernooi wat deur Hoërskool Brits aangebied is, het die week met groot sukses plaasgevind.
Wedstryde is op die bane by Hoërskool Brits en by Brits Krieketklub gespeel.

Volgens Jandré Botes, een van die organiseerders, is krieket van hoogstaande gehalte gespeel en al die spelers van die deelnemende hoërskole, Brits, Die Anker, Nylstroom en Ferdinand Postma en die Uitnodigingspan (spelers van Die Hoërskool Wagpos, Afrikaans Hoër Seunskool, Waterkloof Hoërskool en Centurion Hoërskool) het wedstryde in goeie sportmangees gespeel. 
“Baie dankie aan al die spelers, ondersteuners en almal wat tot die sukses van die Brits Bosveld Kriekettoernooi bygedra het,” sê Jandré