Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

School News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Verskeie Noord-Kaapse onderwysers is die afgelope week deur die departement van onderwys vereer vir hulle harde werk. Hulle is:
Uitnemendheid in Graad R-onderrig - Melissa Du Plessis (Gekombineerde Skool Douglas)
Uitnemendheid in Laerskool Onderrig - Ontiretse Mokae (Ditshipeng Int/Skool)
Uitnemendheid in Laerskoolleierskap- Catharina Van Zyl (Calvinia P/Skool)
Uitnemendheid in Sekondêre Skool Onderrig - Jayden Prinsloo (Vloere H/Skool)
Uitnemendheid in Sekondêre Skoolleierskap - Willem Eiman (Neilerdrift Int/Skool)


Uitnemendheid in Spesiale Behoefte Onderrig - Wilma Linde (Elizabeth Conradie Skool)
Uitnemendheid in Spesiale Behoefte Leierskap - Dirk Neels (N.J.Heyns Spesiale Skool)
Uitnemendheid in Wiskunde-onderrig (AOO) - Michelle Van Wyk (Rosendal Int/Skool)
Uitnemendheid in die Onderrig van Wiskunde (VOO) - Conchitta Grasveld (Namakwaland H/Skool)
Uitnemendheid in die onderrig van Natuurwetenskappe - Kedibone Lephalala (Moedi Sec/Skool)
Uitnemendheid in die onderrig van Fisiese Wetenskappe - Kaone Tshepang Letlhogela (Olebogeng Sec/Skool)
Uitnemendheid in Tegnologie - Verbeterde Onderrig en Leer - Thabo Gabaatlholwe (Ditshipeng Intermediêr)
Lewensvaardighede - Tshepo Mothobi (Gahohuwe Int/School)
Kader Asmal Lifetime Achievement Award - Noel Venter (Andalusia P/Skool)
Nasionale Beste Onderwyser-toekenning - Raymond Tieties (Grootdrink Int/Skool)