Die kleuters van Voetstappies Kleuterskool het onlangs die Upington Dierewelsyn ondersteun deur kos in te samel. Juffrou Katryn Smith sê die skool het ‘n ook kontantbydrae gegee vir ‘n veearts rekening. Die kleingoed het elkeen ‘n kos pakkie vir die diere saamgebring en kon baie leer hoe om verantwoordelikheid te neem vir jou diere en te help sorg vir die wat afhanklik is van organisasies soos #Upington #FureverRescue & Adoption en Upington Toyota Knights.
Kleuters dra by tot diere welsyn
Typography
- Smaller Small Medium Big Bigger
- Default Helvetica Segoe Georgia Times
- Reading Mode