Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

School News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

GEMSBOK-UPINGTON: Skoolkore van skole regoor die Noord-Kaap het die afgelope week beoordelaars met hulle uitsonderlike talent bekoor by die provinsiale SA Skole Kore Eisteddfod in Kimberley.
Die volgende is skole wat daarin geslaag het om deur te dring na die finale rondtes van die  SA Skole Kore Eisteddfod Nasionale Kam-pioenskappe.
SPESIALE SKOOL EIE KEUSE
Posisie - 1 Boitumelo
SOPRANO SOLO-MEIN HERR
Posisie 1- Paballelo Hoërskool
Posisie 2- Remmogo Hoërskool


Posisie 3 - Reitlamile Hoërskool
MEZZO SOLO-NON SO PIU
Posisie 1- KP Toto Hoërskool
Posisie 2- Paballelo Hoërskool
Posisie 3 - Kgomotso Hoërskool
TENOOR SOLO-IXESHA LOKUNDULUKA
Posisie 1- Umso Hoërskool
Posisie 2- Paballelo Hoërskool
Posisie 3- Kgomotso Hoërskool
BAS SOLO-YIM LO
Posisie 1- Olihile Mancwe Hoërskool
Posisie 2- Phakamisani Hoërskool
Posisie 3- Paballelo Hoërskool
SEPTET 3030
Posisie 1- Paballelo Hoërskool
Posisie 2 - Kgomotso Hoërskool
Posisie 3 - Monwabisi Hoërskool
GEMENGDE DUBBEL KWARTET
Posisie 1 - Victoria-Wes gekombineer
MY VRIEND
Posisie 1- Paballelo Hoërskool
Posisie 2- Umso Hoërskool
Posisie 3- Kgomotso Hoërskool
MANLIKE STEMME
GEVANGENE KOOR
Posisie 1- Paballelo Hoërskool
Posisie 2- Remmogo Hoërskool
Posisie 3 - Monwabisi Hoërskool
SEKONDÊRE B- WESTERN
NOOIT WEER of AVE VERUM
Posisie 1- Umso High
Posisie 2 - Olehile Mancwe
Posisie 3 - Lesedi Hoërskool
SEKONDÊRE B - AFRIKAANS
THOMPHO
Posisie 1 - Reitlamile Hoërskool
Posisie 2 - Umso Hoërskool
Posisie 3 - Baitiredi Hoërskool
SEKONDÊRE A WESTERN
DIXIT DOMINUS/ DOMINE JESU
Posisie 1- Paballelo Hoërskool
Posisie 2- Tetlanyo Hoërskool
Posisie 3- Rekgarathlile Hoërskool
SEKONDÊRE A - AFRIKAANS
VUK’UYIBAMBE
Posisie 1 - Paballelo Hoërskool
Posisie 2 - Kgomotso Hoërskool
Posisie 3 - Monwabisi Hoërskool
INHEEMSE VOLKOOR
Posisie 1 - Paballelo Hoërskool
Posisie 2 - Segopotso Hoërskool
Posisie 3 - Xunkwesa Hoërskool
Die volgende is Laerskole wat posisies 1-3 beklee van al die groepe wat die verhoog opgegaan het.
SPESIALE SKOLE-EIE KEUSE
1.Posisie 1-Boitumelo Spesiale Skool
AAN GOD IS DIE EER
Posisie 1-Zingisani
Posisie 2-Warrenton P/S
Posisie 3-Sengae P/S
THUTO
Posisie 1- Oranje-Oewer P/S
Posisie 2- Sishen Intermediêr
Posisie 3- Hanover P/S
NOBODY KNOWS THE TROUBLE I’VE SEEN
Posisie 1- Finsch P/S
Posisie 2- E R Mocwaledi P/S
Posisie 3- Bogare P/S
MASAKHE UMZANI
Posisie 1- Umthombo Wolwazi P/S
Posisie 2- Finsch P/S
Posisie 3- E R Mocwaledi P/S
COME AWAY SWEET LOVE
Posisie 1- Colesberg P/S
Posisie 2- Warrenton P/S
Posisie 3- Lareng P/S
SEEMAHALE-XIDEMOKRASI OF EIE KEUSE
Posisie 1- Vela Langa P/S
Posisie 2- Lareng P/S
Posisie 3- Colesberg P/S
ODE TO JOY
Posisie 1- Lareng P/S
Posisie 2- Kim Kgolo P/S
Posisie 3- Emthanjeni P/S
INHEEMSE VOLKSOORDE
Posisie 1- Rolihlahla P/S
Posisie 2- Vlak Fontein P/S
Posisie 3- Vela Langa P/S
Al die skole wat posisie 1’s van die Noord-Kaap Provinsiale Kampioenskappe behaal het, gaan volgende maand aan die Nasionale Kampioenskappe deelneem.
SASCE sal sy nasionale geleentheid op 7-10 Augustus 2024 by Rhema Bybelkerk, Randburg in die Gauteng provinsie aanbied.
Die Noord-Kaapse departement van onderwys hou aan om hande te klap vir al die deelnemers wat aan die kompetisies deelgeneem het. Aan al die onderwysers, die SBL’e, die ouers en almal anders wat ‘n rol gespeel het om te verseker dat die leerders dit by Mittah Seperepere Internasionale Konferensiesentrum maak, julle harde werk gaan nie ongesiens verby nie.