Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

 Soos baie ander skole in die provinsie, het die Voorbereidingskool Fanie Malan se mossie-atletiekseisoen ook die afgelope week weggespring.
Die  onder-die-bome-byeenkoms was een groot fees. 
Die Graad 3’s het beslis die beste van hulle laaste atletiek-jaar by Fanie Malan gemaak en saam met Mossie het die rasieleiers die atlete se gees behoorlik aangespoor. 


Die volgende Mossie maatjies wat deur is na die Fanie Malan interskole atletiek byeenkoms,(14 Februarie 2025) want hul tye was die beste.
 Seuns Onder 7
Emile McAnda
Quetin Farmer
Jayred Steenkamp
Willian Orange
Dogters Onder 7
Angel-V Newman
Tinodaishe Monera
Naledi Zumane
Seuns onder 8
Delano Gouws
Dihan Rose
Shaquille Cloete
Keano Kock
Liam Heyns
Dogters onder 8
Jo-Lizmé Willimse
Siyamthanda Ngcongco
Entle Maphaha
Anné Conradie
Seuns onder 9
Matt Goeieman
Morné Burger
Yann Malgas
Dogters onder 9
Leonay Booysen
Isago Sebothenyane
Amalia Verwant
Olwethu Bacela