Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Die Young Eagles United FC span, is ‘n meisie sokkerspan wat in 2022 gestig is. Hierdie jong dames woon in Rietfontein in die Mier-gebied. Hulle is baie opgewonde dat hulle in so ‘n kort tydjie al aan die “ Sasol-leaque” kan meeding.  Hul afrigter, Nicolene Titus, sê hulle het verlede jaar aan die ZFM streeks-vroueliga deelgeneem en het as wenners uit die stryd getree. Hulle het ook in 2023 die eerste “San Development Cup” gewen. Hierdie is dames wat beslis vanjaar dopgehou moet word.