Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Die Keimoes Gekombineerde Skool se onder 8 en 10 ouderdomsgroep rugbymeisiesspan het geskiedenis gemaak - deur een van die eerste meisierugbyspanne ooit in die !Kai Garib-distrik te word! 
Die span, onder leiding van kaptein Mich-Kayler en onderkaptein Akiera Elias, word afgerig deur C Murphy en Z Sulliman. 
Die skoolhoof, D Pretoruis en sbl sports voorsitter C Murphy, het hul trots en ondersteuning vir die span se prestasies uitgespreek. 
Die span bestaan uit: Voor: Cordeylee-Ann Coetzee, Micayla Vries, C Murphy (afrigter), Mich-Kayler (kaptein), D Pretoruis (skoolhoof), Akiera Elias (v-kaptein), Z Sulliman (hoofafrigter) en Leneave Matthys.


Agter: Zunique Olifant, Annelle Diergaardt, Cel Zenique Ferris, Maurichen De Vries, Angel De Klerk, Perryshane Vries, Faith Cronje, Shenique Brand, Jazihra Elias Vermis in die groep: Chrystalene Olyn, Mielyla Mondzinger, Adrisha Snyder, Acquila Skosana, en Callun Fortuin. 
Terwyl die span na 2025 uitsien, is hulle gretig om nuwe uitdagings aan te pak en hul merk in die rugbywêreld af te druk. Laat die speletjies begin!
Op bl.11 is nog van die skool se puik sport prestasies.