Gary Robertson (regs) slot van die NWK-legends ontvang die bal hier van sy slotmaat Steven Petersen in Saterdag se taai kragmeting met United-legends op die Unieveld. Die wedstryd was gehou ter nagedagtenis van wyle Pietie Pretorius (Boeta Pikes) en voormalige spelers wat die Swart-en Rooitrui oor hul skouers getrek het. Boeta Pikes was ‘n legende van NWK-en Sarurugby in die 50’s en 60’s.
Legendes meet kragte by Boeta Pikes Toernooi
Typography
- Smaller Small Medium Big Bigger
- Default Helvetica Segoe Georgia Times
- Reading Mode