Suid-Afrika en Rustenburg se swemsensasie - Pieter Coetzé - saam met sy ouers en familie in ‘n foto wat vroeër vandeesweek in Parys geneem is. Pieter het Maandagaand vyfde in die eindronde van die 100 meter-rugslag geëindig.
Van links is pa Pieter (Snr), Pieter se ma Annelize, langs Annelize is haar skoonsus - ook Annelize Coetzé, by Pieter (Jnr) agter in pienk is sy suster Jana Coetzé, en voor haar (regs) is Pieter (Jnr) se vriendin - Jamie Ackerman.