Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Baie geluk aan Hoërskool Rustenburg se boogskietspan wat ‘n eerste plek tydens die ISC-boogskiet-kompetisie by Laerskool Rustenburg die afgelope naweek behaal het. Op die foto verskyn Richard Deysel (afrigter), Nathan Marx, Jayden Fourie, Melandie Swart, Henry la Grange (afrigter), Amber-Leigh Calitz, Illeané Botha, Shaun Homan, Megan van der Westhuizen, Mardia de Beer, Danieke Esterhuysen, Rhichelle Deysel, De Wet Fourie en Monique Nel (afrigter).