Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Op Saterdag, 1 Junie het tussen 800 en 1 000 bergfietsryers aangetree vir die jaarlikse, moordende Magalies Monster Bergfietswedren wat oudergewoonte by die ATKV Buffelspoort-vakansieoord aangebied is.

Fietsryers was inderdaad geseënd deur die feit dat die naweek se skielike bittere koue van Sondagoggend af landswyd toegeslaan het en ryers het 'n heerlike dag in die saal geniet, hoewel die Magalies Monster, soos die wedren bekend staan, nie daarvoor bekend is dat dit maklik is nie. Rustenburg Herald se fotograwe het Saterdagoggend vroeg met die fietsryers gaan kennis maak en foto's van die dapperes geneem.