Sandy Schoeman is nou ‘n dubbel bekroonde skrywer. Nie net het sy verlede week gehoor dat sy NB Uitgewers se Jeugboekprys gewen het met haar manuskrip Chakalaka uit ‘n blikkie nie, maar haar debuutboek Rooiletterkind, uit Naledi se stal, is met die Desmond Tutu-Gerhard Brand prys bekroon. Verlede jaar is die prys ook deur ‘n Klerksdorper gewen. Rooiletterkind vertel van Sandy se reis as pleegma en later aanneemma van ‘n besonderse jong meisiekind.
Bekroonde skrywer
Typography
- Smaller Small Medium Big Bigger
- Default Helvetica Segoe Georgia Times
- Reading Mode