Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

NOORDWESTER – LICHTENBURG - Alle verbruikers met munisipale voorafbetaalde (prepaid) meters word in kennis gestel van die verpligte “recode” van meters deur ‘n proses genaamd TID (Token Identifier). 
Die STS (Standard Transfer Specification) gebaseerde voorafbetaalmeters sal op 24 November nie meer elektrisiteit kan inpons nie. Dit beteken dat sodra die voorafbetaalde meters se bestaande krediete uitgeput is, verbruikers nie meer elektrisiteit sal kan opsit nie. 

As jou “prepaid”-meter ‘n plakker op het soos op die foto, is hy reeds ge”recode.” Indien nie, moet hy wel nog ge”recode” word.
Dit is noodsaaklik dat verbruikers die munisipaliteit kontak om navraag te doen oor die status van hul  “recode” voor 24 November.
Vir navrae besoek die munisipale kantore gedurende kantoorure van 08:00 tot 14:15 of kontak Lebogang Molale by 082 2184 762. 
NB: Bring jou meternommer saam wanneer navrae gedoen word.