Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

NOORDWESTER – COLIGNY – Voordat sy by die biblioteek uitgekom het was sy onder andere sowat drie jaar redakteur by die Noordwester.  
Henriët van Loggerenberg is sinoniem met Coligny Biblioteek. Sy het egter baie meer gedoen as om net die biblioteek te bestuur. In die 20 jaar wat sy daar werksaam was het sy die beide die Biblioteek en Noordwes-provinsie verteenwoordig. 

Read more …20 jaar by Coligny Biblioteek

NOORDWESTER – LICHTENBURG - Baie kinders kan hulself hierdie tyd van die jaar alleen tuis bevind aangesien skole gesluit is en ma en pa nog werk. 
Enige kind in hierdie situasie kan ook met inbrekers of vreemdelinge by die hek gekonfronteer word. Ouers moet alle voorsorgmaatreëls tref om die veiligheid van hul kinders hierdie feesseisoen te verseker.
Afgesien van ‘n kriminele element, is daar ander gevare wat rondom die huis skuil, soos ‘n brand wat uitbreek of ‘n mediese noodgeval.

Read more …Kinders veilig tuis

NOORDWESTER - LICHTENBURG - Vet  is ‘n drieletterwoord wat deel moet wees van jou dieet.
1.    Elke sel in jou liggaam het vetsure nodig waarvan die poli-onversadigde omega 3 (en omega 6) voorbeelde is. Dit is veral voordelig vir die oë en brein, maar dit is ook belangrik vir jou spiere, jou immuunstelsel, spysvertering en vrugbaarheid.  

Read more …Goeie vette in jou dieet

NOORDWESTER- KOSTER - As part of heightening visibility to reduce crime levels in line with the Safer Festive Season Operation Shanela, members of Potchefstroom Flying Squad arrested four suspects aged between 29 and 34, for possession of suspected stolen goods and robbery (aggravating).  
The suspects’ arrest emanated from an incident wherein the armed men driving in a Volkswagen Polo, allegedly robbed a victim of a substantial amount of cash and bank cards in Koster on Thursday, afternoon, 28 November.

Read more …Four suspects arrested for robbery aggravating

NOORDWESTER – KOSTER - The Koster Regional Court has sentenced two men to life imprisonment for the brutal murder of 71-year-old farmer, Ephraim Diloro. 
Wahasele Hazekiel Majoro (33) and Tumelo Martin Katali (41) were convicted of murder and theft. Each received life imprisonment for murder and 10 years for theft, with the sentences ordered to run concurrently.
The tragic events occurred on 4 April 2022, at the victim’s home in Koster. Investigations revealed that one of the accused had worked as a herd boy on the deceased’s farm.

Read more …Two men sentenced to life imprisonment for murdering farmer

More Articles …