Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

NOORDWESTER – LICHTENBURG - Die plaaslike tak van Halsted het vroue Saterdag by Polly de la Rey bederf met heerlike eetgoed, yskoue vrugtesappe en bederfpakkies. Die saal was pragtig versier en die vroue het heerlik gekuier. Henriette Rautenbach van Halsted het die verrigtinge geopen en Roy  Cunning (Halsted-verteenwoordiger) het die gaste meer vertel oor die inhoud van hul bederfpakkies.

Read more …Halsted bederf vroue met ‘n heerlike oggend

NOORDWESTER – COLIGNY – Coligny Sportklub bestaan sedert 1925 en soos dit maar gaan, het die klublede in die begin van 2000 begin afneem soos mense ouer geword het, gesterf het en weggetrek het. 
Tot onlangs was daar minder as 20 lede oor en het die bestuur (wat boere en besigheidsmense van die area insluit) probeer om dit aan die gang te hou, maar die klub het nie volle aandag geniet nie en met min lede het die klub se fasiliteite begin verouder en verwaarloos. 

Read more …Coligny Sportklub blaas nuwe asem in die dorp

NOORDWESTER – DELAREYVILLE - Ramokonyane Secondary School, near Delareyville in the North West, was filled with smiles and gratitude as 101 learners received brand new school shoes and backpacks on 1 August.
This generous gesture was made possible through the support of Multiserv (Pty) Ltd and the dedication of the Rental Administrator, Mary Masala, whose commitment to giving back made this initiative a reality.

Read more …Making a difference, one step at a time

More Articles …