Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *
23
Wed, Oct

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

STELLALANDER-VRYBURG: Fietsryers van Laerskool Stellaland en Hoërskool Vryburg het op Saterdag, 7 September ‘n baie vinnige en ruwe baan beleef by Koedoeslaagte in die Parys omgewing.

Die uitslae van die dag se fietsren was as volg: Hoërskool Vryburg leerders - o/19-sub juniors is Francois Frauenstein, Jacobus van der Linde, Motheo Gaobape, o/17-jeug is Theunis van der Linde, Petrus van der Linde, Johandrie Stander, Johan Muller en Albertus Theunissen en o/14-sub junior was Charlé Strydom in die derde plek. Laerskool Stellaland se geesdriftige fietsryers is o/8-Nippers Mieke van Aarde, Johanike Francis, Emily Strydom, o/10-Nippers Ruan Steyn (2de plek), Delport Smith, Marko Van Aarde, Lian Barnard, Carel Kruger, Shane Francis, Anja Strydom, o/12-sprogs Aubrey Alberts, Leonard Jansen en Shenique Heinemann.