Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *
24
Thu, Oct

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Op Saterdag, 7 September het die Noordwes semi-finaal van die Radikale Redenaars op Potchefstroom plaasgevind. Drie van Hoƫrskool Stella se leerders het deurgedring na die rondte. Thalia Geldenhuys (Gr 6) het met vier items deurgedring, terwyl Elri Fourie met twee items deurgedring het.

Rozel Scholtz is met twee items direk deur na die landsfinaal wat op 19 Oktober in Gauteng plaasvind.