Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *
24
Thu, Oct

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

STELLALANDER-HARTSWATER: ‘n Impakvolle Vrydag was op 30 Augustus in Hartswater gehou, toe die gemeenskap saam gewerk het om ‘n verskil te maak. 


Hartswater Toyota in samewerking met Rocket HEMS Noord-Kaap en Oranje Toyota Hartswater Knights fundraising en Tafelrondte Hartz 186, het ‘n spesiale dag aangebied om fondse in te samel ten bate van die Pieter Hamman Addisionele klas by Laerskool Hartswater en Huis Theresa vir bejaardes. 
Terwyl musiek gemaak is, was heerlike worsbroodjies gebou en verkoop. 
Die kinders van die Pieter Hamman klas het by die feestelike geleentheid kom kuier en was omgewonde om die helikopter van naderby te aanskou.