Lede van die NG Kerk Vorentoe se Kierieklub (60 jaar en ouer) het onlangs ‘n opwindende en leersame uitstappie na die Aloe Farm, net buite Brits, meegemaak. Tydens
die besoek het Andy de Wet, eienaar en ‘n bekroonde plantkundige, meer oor aalwyne en hul unieke eienskappe gesels.