Besoedeling van Hartbeespoortdam bly ‘n kopseer
BRITS POS – BRITS - Volgens Sello Seitlholo, adjunkminister van water en sanitasie is die toename in interregeringsverbintenis en belanghebbende-koördinering nodig om die voortdurende besoedeling wat die Hartbeespoortdam en ander besoedelde damme en riviere regoor Suid-Afrika teister, te versag.
Natasha Odendaal, Creamer Media se Senior Adjunkredakteur vir Ingenieursnuus en Mining Weekly werp meer lig op die onderwerp.
Die lewe gaan onversteurd voort by Leeupoort Vakansiedorp
BRITS POS – LEEUPOORT – Na deurdrengede reën wat die afgelope maand verwoesting gesaai het, is Leeupoort Vakansie dorp tussen Koedoeskop en Mabula Game Lodge aan die R516 in Limpopo-provinsie, nie daarvan vrygestel nie.
KOSMOSSKIETER SKULDIG Moord was beplan
BRITS POS – KOSMOS – Paul Prinsloo (62) wat meer as twee jaar gelede sy vrou, Magdalena Prinsloo (58) en haar dogter, Ruzanne Weideman (31) in Kosmos langs die Hartbeespoortdam met ‘n jaggeweer na ‘n rusie doodgeskiet het, is Maandag in die hooggeregshof in Pretoria op twee aanklagte van moord met voorbedagte rade skuldig bevind.