Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Home
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Vrouerowers bedrywig in Brits-winkelsentrums

BRITS POS – BRITS – Baie vriendelik en beleef word veral vroue deur ander vroue in winkels, gewoonlik in besige kruidenierswinkels geteiken en van hulle persoonlike besittings beroof.
Volgens een van die mees onlangse slagoffers, wat anoniem wil bly, was sy besig met inkopies toe sy deur ‘n vrou genader word wat haar van spesiale aanbiedinge in die winkel vertel het.

Dié vier verhale hou jou vasgenael

BRITS POS – BRITS - Vier invalshoeke, vier afsonderlike verhale, maar met ’n fyn lint wat deur die stories vleg om hulle aan mekaar te bind.
Om die Eeufeesjaar van Afrikaans te gedenk, het vier gewilde skrywers koppe bymekaar gesit en met hierdie vier boeke – HARTSLAG, POPPEMEESTER, VERVAL en KAALVUIS – vorendag gekom. Die vier skrywers, Felicia Snyman-du Toit, Sunèl Combrinck, Christelle Wessels en Stefaans Coetzee het nie bekendstelling nodig nie.

BRITS BLOOD BANK - Gearing up for festive season’s blood demand

BRITS POS – BRITS – Community members are urged to roll up their sleeves to help ensure that Brits Blood Bank has sufficient blood stock this festive season.
As the festive season approaches, a period often marked by increased travel, road accidents and medical emergencies, the local South African National Blood Service (SANBS) branch is already preparing to meet the expected rise in blood demand across the country.